Spooksoeker 2
Francois BloemhofN$250.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Warno Alberts is onder die indruk dat hy ‘n nuwe begin kan maak na sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ‘n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie, maar hy ontdek ook die ander spooksoeker …
| Book Author | Francois Bloemhof |
|---|---|
| EAN | 9780639601267 |
| GTIN | 9780639601267 |


Fanie Viljoen
P.G Du Plessies
Ben Venter
Antjie Krog
My Ouma Is n Rock-Ster
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?
Cave Baby
After Dark In Scurryville
Anderkant Die Blou 