Spel
Annerle BarnardN$210.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian ’n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry.
| Book Author | Annerle Barnard |
|---|---|
| EAN | 9780684092889 |
| GTIN | 9780684092889 |


Bets Smith
Jaco Jacobs
De Wet Hugo
Eldridge Jason
Wiskunde Gee Maagpyn
Elf Dae In Parys
Speurder Sammi
Tippie LTR Activity Set 1, Level 1
Lam Ter Slagting
Briewe Van Mieliepit
Spring 