Sneller
.N$230.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In ’n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het ’n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het ’n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om ’n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit ’n sneller wat wag om af te gaan?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637004442 |
| GTIN | 9780637004442 |


Sonel Combrinck
Antjie Krog
Cor Dirks
De Wet Hugo
Leer Van Vorms En Teenoorgesteldes
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Jungu Josh 3, Waters Van Wafu
Studiegis: Perfekte Brander En Ander Verhale
Dirkie En Sy Vriendjies
Super Sticker Book
BB Eerste Addisionele Taal: Vlak 4, Leesboek 3
Big Bear
Klein Beertjie Sê Vir God Dankie
Wilde Vere
Chain Of Thorns
Esio Trot
I'd Know You Anywhere, My Love
Wetenskap
BB First Additional Language: Level 1, Reader 1
Weerlig Voel
Roet
Leer Uit Die Bybel
Mystery Of The Night Watchers
BB Huistaal Vlak 7, Leesboek 3
Wish For Whisper
Halsoorkop
Laaste Lewe 