Sneller
.N$230.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In ’n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het ’n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het ’n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om ’n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit ’n sneller wat wag om af te gaan?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637004442 |
| GTIN | 9780637004442 |


Fanie Viljoen
P.G Du Plessies
Martie Preller
Vita Du Preez
Hondeskou Ramp
Pippi The Penguin
Koms Van Die Motman
Matt And Mia: Build A Bridge
Tienerharte 4: Hartsnaar
Speurder Sammi
Vind Uit: Ingenieurswese
Die Bulle Bakke: Episode 6
Riek En Niek: n Draak Op n Skaatsplank 