Skwiek
Jaco JacobsN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie … hy het n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. Hy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op n geheime sending … en n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle … en hamster-hipnose!
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799383683 |
| GTIN | 9780799383683 |


Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Fanie Viljoen
GR von Wielligh
The Last Hours 2: Chain Of Iron
Grootboek 11: Hennie Die Mummie
Silwerboom: Boek 9, Oos Van Die Son
Cave Baby
Pumpkin Finds Her Kindness
King Mouse
Preschool Tattoo Activity Book
Illustrated Stories Of Monsters And Ogres
Twinkle Twinkle Little Star 