Skadujagter
.N$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
“Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop.
Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou?
Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise.
Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!”
– Skadujagter
17jarige Heibrandt bevind homself in ‘n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het – met ‘n verband om die gat in sy kop.
Hierdie sielkundige riller is ‘n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798177290 |
| GTIN | 9780798177290 |


Cicelia Steyn
De Wet Hugo
Cor Dirks
Madelein Rust
Maisy: At Home
Bomani Meerkat: Friendship Feather
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Woerts In Die Hoekie
Super Gross Jokes Magical Ink
Doggy Dave: Colourful Day
My Ouma Is n Rock-Ster
Die Skool Van Rampspoedige Talente
My Eerste Boek Oor Letters
The Sandman's Sand Isn't Working
I'll Wait Mr Panda
Magic Treehouse 6: Afternoon On The Amazon
Dierestories 3
Brenda Is A Sheep
My Reenboogboek Boek 1
Grandpa Zombie
Siener In Die Suburbs 