Seerowers 1, Die Spookskip
.N$200.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is ‘n nuwe avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . . Dalk vir ewig?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798181136 |
| GTIN | 9780798181136 |


Jaco Jacobs
GR von Wielligh
Hennie Aucamp
GR von Wielligh
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Ek Is Die Beste
Alles-In-Een Gr 3 Fun With English Workbook
Willem Die Wreedaard
Z is for Zack, Boxset 1
Ouma Mollie En Die Mensvreter 