Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Ben VenterN$100.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lê versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink.
Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, ‘die gladde nat dier wat hier by jou in die water is’.
| Book Author | Ben Venter |
|---|---|
| EAN | 9781869193508 |
| GTIN | 9781869193508 |


Cicelia Steyn
Antjie Krog
Rudie Van Rensburgh
Eldridge Jason
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Pret Met Wiskunde Gr 3
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Good Night, Good Day
Onderwysersgids Gr 2 Eerste Add Taal
Siener In Die Suburbs 