Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene
.N$190.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ‘n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780637001908 |
| GTIN | 9780637001908 |


.
Julia Donaldson
Theresa Van Baalen
.
African Elephant
Humpback Whale
Sandi And The Salty Seadogs
Liefdesles
Crock and Pickle, Level 1, Book 8, I Want To Fly
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Secret Seven Collection 5
Book Of Sisters
Dierestories 3
Lift the Flap: First 100 Numbers
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Little Princess: I Want Snow
Croc And Pickle Level 2, Book 3
King Mouse
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie 