Rooigety
Bets SmithN$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeer die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeen.
Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens ‘n uitstappie op die lyk van ‘n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety
| Book Author | Bets Smith |
|---|---|
| EAN | 9781776352135 |
| GTIN | 9781776352135 |


.
.
Zelda Bezuidenhout
Ben Venter
Snakes: Day In The Life
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Fold-Out Timeline Planet Earth
A Day In The Life: Birds
Hoendervleis
Ghoempie
Giraffes
Briewe Van Mieliepit
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 