Roepman
Jan Van TonderN$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie roman speel af in ‘n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in ‘n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ‘n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ‘n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ‘n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die menslikheid van hierdie roman by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend sal geen leser onaangeraak laat nie.
| Book Author | Jan Van Tonder |
|---|---|
| EAN | 9780798155342 |
| GTIN | 9780798155342 |


Elsa Winckler
.
Zelda Bezuidenhout
Dalene Mattee
Wie's Jy Mnr Slym
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Droomvangers
Little Princess: I Want Snow
Dierestories 2
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Tania Brink Omnibus
Mnr Stink
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
n Hart Is Net Atome
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
My Eerste Boek Oor Syfers
Rower Hotsenplots
6 Weke Van Thomas En Ella 