Reenboogrand Boek 1
.N$250.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare!
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ‘n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ‘n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ‘n skooluitstappie maak, tot ‘n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.
Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:
‘n Nag van angs
Die hanswors
Teddie se geheim
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799389494 |
| GTIN | 9780799389494 |


Elizabeth Wasserman
Bets Smith
Fanie Viljoen
Cicelia Steyn
Trumpeter: Tracing Shapes
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Stink 2: The Incredible Super-Galactic Jawbreaker
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Fold-Out Timeline Planet Earth
Good Night, Good Day
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles 