Reën Vir Stofvlei
Katherine GrahamN$220.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is ‘n rabbedoe wat eerder saam met die seuns rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is ‘n Wereldoorlog wat woed, maar Gogga se grootste bekommernis is die somerreen wat wegbly en die droogte wat die gebied teister. Stofvlei is haar hele wereld en al wat sy ken is haar ouers se winkel – wat enigiets van garing tot petrol verkoop – hulle yl troppie skape en die plaas waarop sy grootword. ‘n Stofkorrel op die uitgestrekte, lee vlaktes van die Boesmanland. Toe die verlammende droogte dreig om die plaas te vernietig en die lewe uit mens en dier te suig, weet sy net sy moet iets doen . . . ‘n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur. Oor hoe skoonheid en liefde op die mees onverwagse plekke gevind kan word – selfs in die hardste, droogste streke van die platteland.
| Book Author | Katherine Graham |
|---|---|
| EAN | 9780798183291 |
| GTIN | 9780798183291 |


Elsa Winckler
Marida Fitzpatrick
Francois Bloemhof
Didi Potgieter
Hoendervleis
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Cave Baby
Druk Speel
Plek Van Poue
Clever Cub And The Easter Surprise
Maisy: At Home
Moomin Colouring Diary
Bomani Meerkat Inkleurboek
Spring
Atomic Habits
Ver In Die Wêreld
Skadumagte
The Other Side
Apocalypse At The End Of The Street
Raai Raai Riepa
Lift the Flap: First 100 Numbers
Tippie LTR, Activity Set 2, Level 1
Magical Creatures
Lyfskap 