Reën Vir Stofvlei
Katherine GrahamN$220.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is ‘n rabbedoe wat eerder saam met die seuns rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is ‘n Wereldoorlog wat woed, maar Gogga se grootste bekommernis is die somerreen wat wegbly en die droogte wat die gebied teister. Stofvlei is haar hele wereld en al wat sy ken is haar ouers se winkel – wat enigiets van garing tot petrol verkoop – hulle yl troppie skape en die plaas waarop sy grootword. ‘n Stofkorrel op die uitgestrekte, lee vlaktes van die Boesmanland. Toe die verlammende droogte dreig om die plaas te vernietig en die lewe uit mens en dier te suig, weet sy net sy moet iets doen . . . ‘n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur. Oor hoe skoonheid en liefde op die mees onverwagse plekke gevind kan word – selfs in die hardste, droogste streke van die platteland.
| Book Author | Katherine Graham |
|---|---|
| EAN | 9780798183291 |
| GTIN | 9780798183291 |


SJ Naudé
Chanette Paul
Elsa Winckler
Santie Van Der Merwe
HOJDTT 7: Hoe Om n Draak Se Storm Te Tem
Adam En Eva In Die Tuin
Lego City: Police Patrol
Let's Meet Taylor
Leesgids: Perseus
Stalmaats Omnibus 1
Tippie LML: Vlak 2, Boek 10
Trumpeter: Wiskunde Geniet Dit Werkboek 1
Murder On The Safari Star
L Shape Matching
Holy Bible
Astronomical
Kaptein Verdwyn
You Can Voyage Into Space
Pixel
South African Air Fryer Cookbook
Beautifully Different
Tippie Doen Wiskunde Vlak 3 Boekpak
Jasper 4
Adorable Animals Colouring Book
Pharos: Senior Tweetalige Woordeboek
Who's Sleepy
Flippie Word n Vlieg
Amok Op n Besemstok
Droomhuis Avonture
English Handbook And Study Guide 