Raai Raai Riepa
.N$185.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Raai raai riepa bevat n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781869197254 |
| GTIN | 9781869197254 |


.
.
.
.
Jy Kan Die Wereld Verander
KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies
Droomvangers
Familie Storiebybel Oordenkings
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Siener In Die Suburbs
Perde Omnibus 1
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Speurder Sammi
Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite
Laaste Lewe
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
My Dinosaurus Atlas 