Projek
.N$280.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie heerlike boek bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie is nou saamgebundel vir meer genot en groter waarde vir geld.
Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark. Daar, in Ninapark, vind allerlei avonture plaas en enige een wat al ooit sprokiesverhale gelees het, sal besef: Elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie!
Meisies en seuns is die hoofkarakters. Dit beteken dat ʼn groot aantal lesers met Angelette, Soekie en Toni kan identifiseer.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639601229 |
| GTIN | 9780639601229 |


Sonel Combrinck
.
Fanie Viljoen
Eldridge Jason
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Droomvangers
Glam Divas
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Dandelion's Dream
Tales of Prehistoric World
Mixtape Van Die Liefde
Brain Fizzing Facts
More As Ons Groot Is 