Professor Fungus Omnibus 2
Jaco JacobsN$260.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n weermag tuinkabouters! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! 1. Professor Fungus en die robotkrisis 2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars 3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment 4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma 5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780639601793 |
| GTIN | 9780639601793 |


Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
Johann van Zyl
GR von Wielligh
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Wimpy Kid, The Deep End
Dierestories 4
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Rower Hotsenplots
Ouma Mollie En Die Mensvreter 