Pieksel
Fanie ViljoenN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ’n humeur soos ’n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar te sit. Op ’n dag besluit hy om vir hom ’n maat te bou. Al wat hy nodig het, is hope planne en allerhande goeters en katoeters. Die oomblik toe Pieksel se ligte aan flikker en sy ratte klikketie-klak begin beweeg, verander Vossie se hele lewe. Pieksel is ’n briljante robot! Hy kan praat, speel, boeke lees en hy is die wêreld se beste boomklimmer. Saam met Pieksel is elke dag ’n avontuur, en Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799394108 |
| GTIN | 9780799394108 |


Jaco Jacobs
GR von Wielligh
.
Fanie Viljoen
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Droomvangers
Glam Divas
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Dandelion's Dream
Tales of Prehistoric World
Mixtape Van Die Liefde
Brain Fizzing Facts
Book Of Sisters
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Clever Cub And The Easter Surprise
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Secret Seven 3, Well Done, Secret Seven
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Brenda Is A Sheep
Wimpy Kid, The Deep End
Because I Love You So Much
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Go Wild: Elephants
Illustrated Stories Of Monsters And Ogres
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
My Ouma Is n Rock-Ster 