Ouma Mollie En Die Mensvreter
Fanie ViljoenN$195.01
22 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En … Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai …
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639602271 |
| GTIN | 9780639602271 |


GR von Wielligh
Jaco Jacobs
Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Wenskat
Tippie Ontdek, Leesboek 2
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 4
Best Books Gegradeerde Leesreeks
Z Is Vir Zackie: Die Tent-Avontuur
Hello, I Must Be Going
Apocalypse At The End Of The Street
Restaurant At The End Of The Universe
Speurder Sammi 