Ouma Hester 1, Arnosterfant
.N$140.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Renosters tel, olifantmis en ‘n lugskip met hittesoekende sensors en ‘n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy ‘n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met olifante se toiletgewoontes uit te waai? Maak gereed, want ouma Hester, Tiaan en Lisa is in die Krugerwildtuin . . . en die spaanders gaan spat!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798180733 |
| GTIN | 9780798180733 |


Jaco Jacobs
Marieta Nel
GR von Wielligh
GR von Wielligh
I'll Wait Mr Panda
The Sandman's Sand Isn't Working
Book and Toy: That's Not My Dinosaur
Maisy: Maisy's House
Storm Tide 