Ontdek In Afrikaans: Boek 3-4
.N$50.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ‘n prettige manier deur middel van ‘n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ‘n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.
• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.
• Kleurvolle illustrasies, ‘n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte
• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 – 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 – 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781928426479 |
| GTIN | 9781928426479 |


Jose & Reinette Palmer
.
.
.
Een Miljoen Vlinders
Adam En Eva In Die Tuin
Wilde Diere
Help My Affeblief!
I'll Wait Mr Panda
Z Is Vir Zackie: Die Tent-Avontuur
Maisy: Animals
My Familie n Reis Deur Die Tyd 