Om Teen Treine Te Skree
.N$310.01
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as ‘n “reis na nêrens” in sy bydrae. In “Reënblom” word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat ‘n kind vir die ouer mense uitkoms gee.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776074068 |
| GTIN | 9781776074068 |


Ben Venter
.
Bets Smith
Eldridge Jason
The Fuzz-Fuzz
Secret Seven Collection 5
Sammy And The Scyscraper Sandwich
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
Stink 2: The Incredible Super-Galactic Jawbreaker
Salemstraat
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 