Olifant Se Vraag
.N$80.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir ‘n vergadering. Hierdie jaar het olifant ‘n vraag, ‘n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met ‘n groot prent van ‘n treurige olifant met ‘n klein stoeltjie op sy kop en ‘n blom in sy mond. Die vergadering wat olifant se vraag moet bespreek, word gelei deur Mier, wat die woord gee aan Muis, Sneeuwitjie, ‘n klip, ‘n swerwer, ‘n ysbeer en nog vele ander skepsels. As hulle saam by klomp filosofiese antwoorde oor die liefde gekom het, word die vergadering gesluit en gaan elkeen tevrede huis toe. Net Mier, wat oor die liefde skepties is, weet nie waarom sy skielik so alleen voel nie. Olifant se vraag is ‘n ontroerende verhaal oor die vele fasette van die liefde. Leen van der Berg bied die jong leser veel om verder oor te droom en te filosofeer. Kaatje Vermeire se illustrasies, ‘n kombinasie tussen grafiek en illustrasies, is ‘n pragtige versmelting van realisme en fantasie. Die boek vorm sowel vir die oogstrelende fantasieryke prente, as vir die boeiende teks, stof tot nadenke en bepeinsing.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781485301783 |
| GTIN | 9781485301783 |


.
Theresa Van Baalen
.
.
Perde Omnibus 1
Magic Treehouse 6: Afternoon On The Amazon
Droomvangers
Tippie Write And Wipe: Writing Patterns
Because I Love You So Much
My Dinosaurus Atlas
Willem Die Wreedaard
Dierestories 2
Ouma Mollie En Die Mensvreter
BFG Gloriumptious Sticker Book
Dierestories 4
Elf Dae In Parys
Hallo Menstruasie
Vind Uit: Ingenieurswese
Vat 5 