Nuwe Kinder Verseboek
.N$390.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans!
Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is Nuwe Kinderverseboek ‘n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624046769 |
| GTIN | 9780624046769 |


Julia Donaldson
.
.
.
Sheryl Sheep And The Dragon Tail Hotel
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Woerts In Die Hoekie
Wiskunde Gee Maagpyn
Wie's Jy Mnr Slym
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop 