Nova Omnibus 1
.N$280.00
19 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is. Gevaarlike geheime … Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in ‘n omnibus beskikbaar: Die begin Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand op pad terug van vakansie sien? Waarom jok sy pa vir hom? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoe heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oe uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ‘n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels.Â
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799391176 |
| GTIN | 9780799391176 |


Fanie Viljoen
Sonel Combrinck
Cor Dirks
Elizabeth Wasserman
Siener In Die Suburbs
Gerook
God's Word Is Great
Bookmark: Colour And Share - Various
Laaste Lewe
Leonard
My Ouma Is n Rock-Ster
My Eerste Boek Oor Syfers
Tania Brink Omnibus
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Liefdesles
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Illustrated Stories Of Monsters And Ogres
Pops And The Nearly Dead
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Young Sumaurai: Way Of The Dragon
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
n Hart Is Net Atome 