Net Aliens Eet Spinasie
Jaco JacobsN$180.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Alien land in ‘n swembad, kinders verdwyn in ‘n biblioteek, ‘n monsterhond word ‘n woefie-woef en ‘n vampier-jagter-ouma bestorm ‘n skool met ‘n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie!
Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as ‘n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende illustrasies deur Iain Rennie sal lesers laat gril en ril van plesier. En die beste van alles? Een splinternuwe storie is bygevoeg!
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780798182843 |
| GTIN | 9780798182843 |


Fanie Viljoen
GR von Wielligh
.
Jaco Jacobs
Ickabog
After Dark In Scurryville
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
Willem Die Wreedaard
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
My Ouma Is n Rock-Ster
Bumper Treehouse Fun Book
Hoendervleis
Doctor Dolittle
Stories In Die Wind 