n Ster In Haar Sak
.N$200.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ‘n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799391084 |
| GTIN | 9780799391084 |


Madelein Rust
De Wet Hugo
Zelda Bezuidenhout
Rudie Van Rensburgh
Woerts In Die Hoekie
King Mouse
Brenda Is A Sheep
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Pumpkin Finds Her Kindness
Once Upon A Wild Wood
Ouma Is n Kroek
Spring
Perde Omnibus 1
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
Gerook 