n Klein Bietjie Magic
.N$230.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n Piepklein dorp saam met ‘n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van ‘n prettige vakansie nie … Ten minste is daar ‘n oulike buurseun, Stefan, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug … En wie weet wat kan gebeur?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780639608112 |
| GTIN | 9780639608112 |


Martie Preller
Rudie Van Rensburgh
Fanie Viljoen
.
Cave Baby
A Day In The Life: Birds
Dierestories 2
Once Upon A Wild Wood
Tippie LTD, Book 4: Tippie Goes Shopping
Tippie Learn To Do, Boxset
Tippie LML, Aktiwiteitstel 3, Vlak 2
My Family A Journey Through Time
6 Weke Van Thomas En Ella 