My Ouma Is n Rock-Ster
Jaco JacobsN$180.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe ‘n skurk probeer om sy ouma te ontvoer …
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799350845 |
| GTIN | 9780799350845 |


David Walliams
GR von Wielligh
.
Jaco Jacobs
Lam Ter Slagting
Songbirds: Mum Bug's Bag
Max Die Dapper Gorilla
Die Einde Van Die Storie 