Mooihoekbos: Paniek By Die Piekniek
.N$95.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Pedro die rateltjie het ‘n blink plan.
‘Kom ons gaan hou piekniek.’ Hoera! Wat ‘n wonderlike idee!
Die maats is vrolik op bad om in Eenhoring-parkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ‘n gemors! Rommel le oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na ‘n tonnel…
Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781928446590 |
| GTIN | 9781928446590 |


.
.
.
.
Best Books Gegradeerde Leesreeks
My Eerste Tweetalige Woordeboek
Leonard
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed 