Monster Rugby
Fanie ViljoenN$180.00
10 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak.
Max is groot en sterk, hy lééf vir rugby en hy is ’n regte boelie. Kort voor lank vind Ampie uit dat Max ’n nare geheim het … Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler in werklikheid ’n MONSTER is?
Het jy murg of melkskommel in jou pype? Maak reg vir ’n rugbywedstryd soos jy nog nooit gesien het nie – en die verloorders gaan geëet word!
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799377255 |
| GTIN | 9780799377255 |


.
Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
.
Maisy: Maisy's House
I Spy Island
Hoenderdief
Illustrated Stories Of Monsters And Ogres
First Sticker Book: My Day
Wie's Jy Mnr Slym
Onderwysersgids Gr 2 Eerste Add Taal
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Neem Gerus
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Speurder Sammi 