Mixtape Van Die Liefde
Antjie KrogN$200.00
8 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:
Verliefdheid (‘n rimpelvel hardloop),
Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),
Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),
Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),
Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en
Liefde wat verder reik (o’s celebrate).
Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:
Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte.
Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-, Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ‘n blik op wêreldliteratuur met gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
| Book Author | Antjie Krog |
|---|---|
| EAN | 9781776353590 |
| GTIN | 9781776353590 |


P.G Du Plessies
Sonel Combrinck
.
Zelda Bezuidenhout
Trumpeter: Essential Spelling Programme Workbook 1
Stickers: Besonders
Vind Uit: Kodering
Kroonwild
Bomani Meerkat Inkleurboek
Hoezit: My Liggaam
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Die Getuienis
Stink 6: Utimate Thumb-Wrestling Smackdown
Die Koning Keer Terug
The Lucky One
Leonard
Handheld Microphone
Stickers: Fantasties
More As Ons Groot Is 