Minki 3, Se Skoolkonsert
Jaco JacobsN$140.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlĂȘ. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef ⊠Gaan Minki dit regkry om soos ân regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9781776250479 |
| GTIN | 9781776250479 |


GR von Wielligh
Fanie Viljoen
.
Jaco Jacobs
Questions And Answers For The Classroom Gr 7-9
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
Owl Babies
Woordenaar Van Tah 