Minki 1, In Die Middel
Jaco JacobsN$140.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Minki het twee beste maats – Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.
Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.
Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9781776250080 |
| GTIN | 9781776250080 |


Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Crystal-Donna Roberts
GR von Wielligh
Clever Cub: Trust God
Zack Is Back Omnibus
Fold-Out Timeline Planet Earth
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
Atir En Die Kameelperd
Kyk, Voel, Vat: Plaas
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Colour Monster: Doctor
Die Toeligtings Bybel: Bruin
Stickers: Mooi Gewerk
Humpback Whale
Colourburst: Dinosaurs
Wiskunde Gee Maagpyn 