Minder As Water
Morné MalanN$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Wat is ’n menselewe werd as jy minder as niks op jou naam het nie?
Toe die regering besluit om ’n yslike dam in die diep, dorre Noord-Kaap te bou, is die skrif teen die muur vir die vergete dorpie van Bitterwater. Inwoners het ’n jaar tyd om hul dorp en huise te ontruim en voor die groot water uit te vlug.
Konstabel Cheslin Fielies is die een wat moet seker maak die hele storie gebeur betyds. Pas van die Cape Flats oorgeplaas, word hy gou in die dorpstories ingetrek:
Hoekom verafsku die gemeenskap die drankwinkeleienaar Braam Pens so? Wat het Jan Boklam een nag in die dorpsdam sien gebeur? En spook dit regtig by die grênd, ou pastorie waar die Van Helsdingens probeer oorleef?
Terwyl hy van sy eie spoke vlug en die Bitterwaters van die sondvloed probeer red, is dit sy onverwagse vriendskap met die dominee se vrou, Miriam, wat die krake in Cheslin se damwal blootlê. Want water is vergifnis, glo sy. Water is vergeet. Maar sommige geheime sal nie deur die vloed weggespoel word nie.
Minder as water is ’n meesleurende tragikomedie wat jou gaan roer, jou gaan laat lag en uiteindelik die vraag vra: Wat gebeur met die mens wanneer hy voor sy einde te staan kom?
| Book Author | Morné Malan |
|---|---|
| EAN | 9781776359882 |
| GTIN | 9781776359882 |


Santie Van Der Merwe
Jan Van Tonder
Chanette Paul
Dalene Mattee
Nights In Rodante
Apocalypse At The End Of The Street
Druk Speel
My Eerste Verf Met Water Kunsboek Pers
6 Weke Van Thomas En Ella
Hulle Noem Haar Carminda
Tarot Card Colouring
Tales of Prehistoric World
n Bangmaak-Storie
Fold-Out Timeline Planet Earth
Dierestories 3
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
One Direction In My Pocket Slipcase
Doctor Dolittle
Stickers: Mooi Gewerk
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Bumper Treehouse Fun Book
Lyfskap 