Marmerprinses
Jeanette MortonN$100.00
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Marmerprinses handel oor ‘n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen, deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met haar skateboarder-vriend en buurman, Chris, wat heimlik ook verlief op haar is. Al waaraan Wilmien kan dink is Paul le Roux, en die geur van sy naskeermiddel… Sal sy kan wegkom van die feit dat hy getroud is met kinders?
| Book Author | Jeanette Morton |
|---|---|
| EAN | 9781869195038 |
| GTIN | 9781869195038 |


Zelda Bezuidenhout
De Wet Hugo
Jaco Jacobs
Fanie Viljoen
Dierestories 4
Atir En Die Kameelperd
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Middernag Fees
Prente By n Uitstalling
Leesgids: Perseus
Leonard
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Wikkels Vark Hou Snoekels Dop
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop 