Man In Die Maan
Etienne FourieN$280.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Sedert die dag toe die maan deur ‘n asteroide getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop ‘n klomp geheime vir mekaar wegsteek.
| Book Author | Etienne Fourie |
|---|---|
| EAN | 9780624089070 |
| GTIN | 9780624089070 |


Short Stories
Ruan Kemp
.
Hans Du Plessis
Tippie Skryf En Uitvëe: Boek 5
Three Echoes
Clever Cub And The Easter Surprise
Tom And The Best Prank Ever
Joy Kids! People Trusting God
Davel-Vroue 2: Willemien
Hond Se Gedagtes 