Maanlig Meermin
Traula GoosenN$140.00
6 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, ‘n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate koue rillings, maar stormweer laat die drif afkom en hulle is vasgekeer. In die donker kloof agter die opstal word Kate se tergende vrae beantwoord: Skuil daar regtig ‘n meermin in die riviere van die Klein-Karoo? En wat het sy met haar, Kate, te doen?
| Book Author | Traula Goosen |
|---|---|
| EAN | 9780624082873 |
| GTIN | 9780624082873 |


Vita Du Preez
Bets Smith
Eldridge Jason
Jaco Jacobs
Melo & Friends Activity Book
Middle School 4, How I Survived Bullies
Zackie Mostert Omnibus 2
Marvel: Brain Games
Middernag Fees
Tania Brink Omnibus 