Leo
Deon MeyerN$379.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.
| Book Author | Deon Meyer |
|---|---|
| EAN | 9780798183383 |
| GTIN | 9780798183383 |


Rudie Van Rensburgh
Pieter Stoffberg
Deon Meyer
Chris Karsten
Klein Grillie Spinnekop Inkleur Boek
Koms Van Die Motman
Elf Dae In Parys
Doctor Dolittle
Croc and Pickle, Level 1, Book 9, That's Not Funny
365 Days
Rower Hotsenplots
Middernag 