Kry Vir Jou
Francois BloemhofN$290.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ‘n wynplaas buite Stellenbosch woed ‘n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seevier. Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord … Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?
| Book Author | Francois Bloemhof |
|---|---|
| EAN | 9781776351695 |
| GTIN | 9781776351695 |


Rika Cloete
Sidney Gilroy
Chris Karsten
Peet Venter
Adventure Bible: Field Notes: Romans
Action Bible: Christmas
My First Prayer And Gratitude Journal
Slagyster
Joy! Kids Bible: Kids Celebrating Jesus
Vuurvoël 