Kroonwild
Henk BreytenbachN$290.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild … In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou word die Volksrepubliek van Azanie deur Die Party regeer. Alle wit mense is Weskaap toe verban. Die wat in Azanie wil werk, word toegelaat, maar word onderwerp aan dieselfde vernederende praktyke wat gedurende die Apartheidsjare beoefen is. Paul se vrou en kinders sit in ‘n tentekamp in die Kaap, hy bly in ‘n hostel en sukkel om sy werk te behou. Paul het egter ‘n plan: hy begin met mampoer smokkel. Kort voor lank het hy ‘n weldoener en sakevenoot in Thabo Ntombela, mampoerstokers en verspreiders. Besigheid 166p. Maar in Azanie wil elkeen sy deel hê en ‘n wit man soos Paul is so goed soos kroonwild.
| Book Author | Henk Breytenbach |
|---|---|
| EAN | 9780639606149 |
| GTIN | 9780639606149 |


Ettienne van Heerden
Connie Luyt
Kerneels Breytenbach
Francois Smith
Een Keer Om Die Son
Stickers: Great Work
First Sewing
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot
Avonture Op Die Plaas: Boel En Dolla
Ace Trump Military Aircraft
You Are A Badass
Owl Babies
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R
The Art Of Loving
Sketch Your World 