Home » Shop » Kom Sit Aan

Kom Sit Aan

Rudi Swanepoel

N$170.00

1 in stock

Free shipping on orders over N$1000!

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard

Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit die bevrediging van ’n drang, die inneem van ’n hervulling? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as ’n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet meer betekenis te vind in ons lewe. Deur met vreugde en bewustelik te eet, kan ons ons “gewone” lewens radikaal anders ervaar. 

Book Author

Rudi Swanepoel

EAN

9780796321305

GTIN

9780796321305