Kies Jou Avontuur 2, Die Gevaarlikste Boek Op Aarde
De Wet HugoN$180.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . .
‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!
| Book Author | De Wet Hugo |
|---|---|
| EAN | 9780798181815 |
| GTIN | 9780798181815 |


Jaco Jacobs
Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
.
Ver In Die Wêreld
Woordenaar Van Tah
Leesgids: Perseus
Middernag Fees
Dandelion's Dream
Pumpkin Finds Her Kindness
Dierestories 3
Trumpeter: Comprehension Workbook 2
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Zackie Mostert Omnibus 2 