Kasteel Van Die Blou Draak
Troula GoosenN$240.01
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
’n Vakansie in Italië by haar gunsteling tannie is presies wat Nicki nodig het, en sy is vasberade om nie toe te laat dat haar nuwe stiefsussie, Bella, dit vir haar bederf nie. Maar dit vat nie lank vir vreemde dinge om te begin gebeur nie. In ’n winkel in Venesië sien sy ’n pragtige antieke ring met ’n draaksimbool, maar word gedwing om dit te koop omdat sy dit skielik nie van haar vinger kan afkry nie. Dan vertrek hulle almal na die beroemde Castello di Zumelle sodat haar tannie ’n vriend kan uithelp. Dis daar waar dinge regtig begin vreemd word, en Nicki bevind haarself binne-in ’n magiese Middeleeuse avontuur met tydreisende ridders, ’n wraaksugtige gravin … en die legende van die Blou Draak. Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.
| Book Author | Troula Goosen |
|---|---|
| EAN | 9780637008907 |
| GTIN | 9780637008907 |


Zelda Bezuidenhout
Elizabeth Wasserman
Eldridge Jason
Cor Dirks
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Bomani Meerkat: Two Jealous Meerkats
Met My Honde
Once Upon A Wild Wood
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop
Bomani Meerkat: Friendship Feather
Supervillain
Malory Towers 2, Second Term
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek
King Mouse
Cross Over
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig 