Kasteel Van Die Blou Draak
Troula GoosenN$240.01
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
’n Vakansie in Italië by haar gunsteling tannie is presies wat Nicki nodig het, en sy is vasberade om nie toe te laat dat haar nuwe stiefsussie, Bella, dit vir haar bederf nie. Maar dit vat nie lank vir vreemde dinge om te begin gebeur nie. In ’n winkel in Venesië sien sy ’n pragtige antieke ring met ’n draaksimbool, maar word gedwing om dit te koop omdat sy dit skielik nie van haar vinger kan afkry nie. Dan vertrek hulle almal na die beroemde Castello di Zumelle sodat haar tannie ’n vriend kan uithelp. Dis daar waar dinge regtig begin vreemd word, en Nicki bevind haarself binne-in ’n magiese Middeleeuse avontuur met tydreisende ridders, ’n wraaksugtige gravin … en die legende van die Blou Draak. Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.
| Book Author | Troula Goosen |
|---|---|
| EAN | 9780637008907 |
| GTIN | 9780637008907 |


P.G Du Plessies
Jaco Jacobs
Cicelia Steyn
Eldridge Jason
Aksieheld Austin 2, Nag Van Grille
Kid's Heroes: Puzzle Bible
Pootjies
Weerlig Voel
Raai Wat Speel Ons
Juffrou Goth En Die Sinistere Simfonie
Meerkat Series: Gr 1, Reader 1
Soek In Die Boek: Feetjieland
Marmerprinses
Haai Dankie Baai
Tom And The Terrible Sandwich
Meerkatreeks: Martie Meerkat
Mission Survival 7, Rage Of The Rhino
Klasgids Augustus 2024: Hoërskool
Miesiemuis Is Siek
Lara Se Nare Prinses Hare
101 Silly Jokes
Press Out And Make Animals
Baby Unicorns
How To Stop A Train
Molkleintjies
Die Emmerskoplys
Mnr Snor
Vel Diep
Otters 4: Huis Op Die Krans
Best Jokes Ever 