Kaptein Verdwyn
Fanie ViljoenN$190.00
29 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak?
Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies.
Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ’n superheld: <st2:personname w:st=on>Kaptein Verdwyn!
En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer …
’n Aksiebelaaide storie met ’n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799379044 |
| GTIN | 9780799379044 |


Hennie Aucamp
Jaco Jacobs
.
Fanie Viljoen
Leer Van Vorms En Teenoorgesteldes
Diary Of A Wimpy Kid, The Getaway
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles
The Book Of Legends
Speurder Sammi 