Kaptein Pipskwiek
.N$149.99
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem…
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781432304195 |
| GTIN | 9781432304195 |


.
Julia Donaldson
.
.
Bumper Treehouse Fun Book
Clever Cub And The Easter Surprise
My Eerste Boek Oor Letters
Pumpkin Finds Her Kindness
My Reenboogboek Boek 1
My Eerste Boek Oor Syfers
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet? 