Kanaan
Barend VosN$270.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Kanaän is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ‘n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof. Dit word vertel deur die oë van Itamar, die onwillige hoëpriester, Ragab die prostituut en Josua die leier wat altyd wag op die Wolk.
| Book Author | Barend Vos |
|---|---|
| EAN | 9780796323002 |
| GTIN | 9780796323002 |


Azille Coetzee
Elizabeth Wasserval
Jan Van Tonder
Louis Kruger
Die Duiwel Maak My Hart So Seer
Tippie LML Aktiwiteitsboek
Tippie Write And Wipe: Visual Perception
BFG Gloriumptious Sticker Book
Tippie Write And Wipe: Writing Patterns
Davel Vroue 7: Fleur 