Jy Handle Dit Net
.N$220.00
3 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ‘n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ‘n straatkind met ‘n unieke uitkyk op die lewe. So begin ‘n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776351336 |
| GTIN | 9781776351336 |


.
De Wet Hugo
P.G Du Plessies
Madelein Rust
6 Weke Van Thomas En Ella
Dinosaur Ultimate Handbook
Fold-Out Timeline Planet Earth
Koors
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Liefdesles
Rooigety
Praat Jy!
Tippie LTR, Activity Set 2, Level 1
Perde Omnibus 1 