Jungu Josh 3, Waters Van Wafu
.N$260.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Na die ontstellende gebeure by die viering van sy ma terugkeer, vlug Josh van Liba af weg. Op soek na slaapplek dwaal hy en Charlie die misterieuse Geelwoud binne. Hier vind Josh tydelik geluk wanneer die kinders van die Nuwe Jerusalem hulle in hulle boomdorpie laat bly. En Jandja, die tienerleier van die groep, is ‘n seun soos hy. Maar Josh weet Kalimbula brand. Hy moet iets doen. Dan is daar nog vrae: Het Njeri hom regtig verraai? En wat lê agter tannie Verona se obsessie met die Wafu-water?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624092476 |
| GTIN | 9780624092476 |


De Wet Hugo
De Wet Hugo
Cicelia Steyn
Eldridge Jason
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Zackie Mostert Omnibus 2
Wiskunde Gee Maagpyn
My Ouma Is n Rock-Ster
Ouma Mollie En Die Mensvreter
Oor n Motorfiets, n Zombiefliek 